Team-Fixa-Crack cc
Established in 1988, we remain one of South Africa's leading structural repair specialist
Ons spreek graag ons uiterste tevredenheid en dank uit aan Andre, Ryno en die hele " Team-Fixa-Crack", vir die deeglike en baie presiese werk met die eerste fase van herstel aan ons huis, om die swak bestaande fondasie baie suksesvol te herstel.
Ons kan hulle werklik met volle vertroue aanbeveel vir enige herstelwerk, veral aan fondasies ("piling"). Hulle werk vinnig, netjies, met selfvertroue en is altyd bereid om aanpassings te maak, veral as dit oor kostes gaan. Voorafbeplanning en opruiming word deeglik gedoen en kostes en kwotasies word baie mooi uiteengesit.
Nogmaals baie dankie en knapgedaan - ons sien uit na fase twee!
Thank you again for your work. You've done an excellent job an we are very happy with the result.
Director
Director